|
Kerriepot Van Schaap Pens-en-pootjes
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 x skaapkop, oopgekap en harsings uitgeskep -
1 x skaappens skoongekrap -
1 x skaaptongetjie ontvel -
4 x skaappootjies -
1 x skaapnek in skywe gesny -
2-3 heel uie sout -en - peper, kerriepoeier na smaak -
125ml suiker (verkieslik bruin) -
1 x knoffelhuisie fyngedruk
sonneblomolie -
250g droe appelkose -
500ml "Old Brown Sherry" -
10ml bruin asyn -
8-10 klein in die skil aartappels
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Gebruik ′n #3 pot
Soteer uie tot deurskynend bruin , verwyder uit potjie.
Bind uitgeskepte harsings in "kleinpensie "toe maar voeg genoegsame sout en peper by.
Plaas die "sakkie"in die pot tesame met die kop , pens en pootjies.
Rangskik die nekskywe, uie, knoffel en appelkose bo-op die vorige laag.
Meng die kerriepoeier,suiker,asyn,knoffel,sout-en-peper met die sjerrie en giet bo oor.
Laat prut die pot vir ? 3-4 ure tot vleis sag is verwyder die bene en bedien saam met rys.
Moet nie vergeet om die aartappels na ? 2 ure in te sit om sag te kook nie.
|
|
|